Cooking

Cooking
Bak Klasse Vir Grondslagfase Kinders

Tuesday, 20 October 2015

Kom Bak Saam My, Dit is Goed vir Jou!

Ek Geniet om te bak. Bak, inspireer vir my en bring my lewe baie vreugde, as 'n persoon my droom is om eendag 'n professionele Baker te wees.

My lief vir bak, sal nooit dood gaan nie. Eendag wil ek my eie koffiewinkel oop maak. Die konsep van my winkel sal wees; ek sal bakklasse aanbod aan klein kinders. Terwyl, die kinders bak kan hul ouers ontspan en koffie drink. Met die huurlikste stuk koek. Agter my klasse moet hulle geïnspireerde en soos wenners voel. My klasse moet vir die kinders motiveer om in al die lewe gebeure suksesvol te wees.

Ek is 'n liefdevolle persoon. Kinders is die land se toekoms en daarom, wil ek die klasse aanbod vir kinders. Deur persoonlikheid van my aard as 'n persoon, sal ek sê dat ek goedhartig, lewendig en entoesiasties is, as 'n persoon. Lekker lees, tot volgende keer.


TOTSIENS! 

Friday, 16 October 2015

'n Dag in die Bakkie

Die meisie wat was gulsig in die lewe. Sy was altyd lief vir koek. Haar ma het elke dag 'n koek vir haar gemaak. Op 'n dag gaan sy bakkery toe. In die bakkery staan daar 'n Sjokolademousse Koek in die venster van die bakkery. Sy het die huis verlaat met 'n tien rand wat haar ma vir haar gegee het. Die meisie was kort op geld, sy wou graag die koek vir haar koop.




Nou, vind sy haarself in die bakkery met al die lekker reuke van die koeke, kolwyntjies, koekies, koesisters en terte. Die koek het 'n vorm van 'n gesig gevat. Sy kyk weer die koek aan en dit kry oë,'n mond en 'n neus. Sy kyk die koek aan en die koek ky vir haar. Nou, maak sy oë vir die koek en die koek vir haar. Die koek het 'n menslike eienskap aangeneem.


Sy vind haarself in die bakkery  en sy steel die koek. 'n Persoon het vir haar gevang en vir haar na die Baker toegeneem.Hy bel die Polisie en hulle sit vir haar in die bakkie in. Sy skree en sê :" Die koek het oë vir my gemaak". 'n Student van die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie ,sy het die naam van die universiteit oneer gebring. Die volgende dag was die nuus in al die koerante. In die koerante was die universiteit se naam genoem en nie die meisie's s'n nie


Moet nooit steel nie. Dink eerste voor jy enige iets doen wat onaanvaarbaar is.

Sunday, 11 October 2015

My Persepsies Van Lewe




My persepsies van lewe en hoekom ek hou van bak. Die lewe is soos 'n byt van my koek. 'n Koek wat mooi lyk. Jy sny die koek, die mes gaan in die koek, jy as die baker wag om te sien hoe die koek lyk en proë. Al jou harde werk gaan in die koek en jy weet nie hoe die koek gaan uitkom nie. Jy kan 'n koek mooi maak maar dit is die binneste van die koek wat smaaklik moet wees. Daarom kan ons na 'n koek kyk en dit amper vergelyk aan 'n persoon en hulle lewe. Dit maak nie saak nie; as jy mooi buite is en jou hart is swart. Alle mooi dinge wat jou lewe verbeter beteken nie dat jy 'n beter persoon sal wees nie. Jy moet jou kinders na my klasse toe bring, oor die vakansie. Hulle leer om te bak en brou. Dit sal hulle lewe verander in al hulle vooruitsigte van die lewe. 


As 'n onderwyser in Suid-Afrika moet jy meer as een rol speel. Jy speel die rol van 'n ouer en onderwyser. 'n Kind se onskuld kom altyd uit in alles wat hulle doen. Ons as daai twee rollelige persoon moet agter ons kinders kyk en seker maak dat hulle onskuld nie weggeneem van hulle is nie. Ek as 'n onderwyser moet die kinders motiveer en seker maak dat die kind nie alleen voel nie. 

My bak klasse gaan kinders motiveer van al aspekte van die lewe. Kom en bak saam my in my kombuis! Dit is die terapie en plek om te wies.

Kom Kinders Laat Ons Bak








Ek is 'n grandslagfase onderwyser. Die blog moet vir my help om my leerders te motiveer en besig te hou oor die vakansie tydperk.

Bak is my stokperdjie en ek wil dit gebruik om jong meisies besig te hou oor die vakansie. My lief vir bak was daar van kleins af al en nou is dit tyd om vir my ander kinders te leer. Ek gaan dit gebruik om my gemeenskap te hef. Bak is 'n wetenskap. Nou, dat ek 'n onderwyseres word, wil ek my stokperdjie aandeel saam met die wêreld. Die doel van my blog is om die aandag van jong kinders te vang. Ek gaan eenvoudig en heerlike lekkernye maak.



Ek geniet om te bak. My bak vaardighede wil ek aandeel met my leerders. Hulle moet hulle passie vind in my klas. Hulle kan suksesvol wees in die lewe. Die leerders in my klas moet weet dat as hulle koppe in iets sit kan hulle enige iets doen. Sukses kan uit enige iets kom. Jy moet net altyd positief wees in die lewe.