Cooking

Cooking
Bak Klasse Vir Grondslagfase Kinders

Sunday, 11 October 2015

Kom Kinders Laat Ons Bak








Ek is 'n grandslagfase onderwyser. Die blog moet vir my help om my leerders te motiveer en besig te hou oor die vakansie tydperk.

Bak is my stokperdjie en ek wil dit gebruik om jong meisies besig te hou oor die vakansie. My lief vir bak was daar van kleins af al en nou is dit tyd om vir my ander kinders te leer. Ek gaan dit gebruik om my gemeenskap te hef. Bak is 'n wetenskap. Nou, dat ek 'n onderwyseres word, wil ek my stokperdjie aandeel saam met die wêreld. Die doel van my blog is om die aandag van jong kinders te vang. Ek gaan eenvoudig en heerlike lekkernye maak.



Ek geniet om te bak. My bak vaardighede wil ek aandeel met my leerders. Hulle moet hulle passie vind in my klas. Hulle kan suksesvol wees in die lewe. Die leerders in my klas moet weet dat as hulle koppe in iets sit kan hulle enige iets doen. Sukses kan uit enige iets kom. Jy moet net altyd positief wees in die lewe. 


1 comment:

  1. Jy het so baie moeite gedoen met jou blog Jehan - dit laat 'n mens so lus voel om bakless by jou te neem! Dankie.

    ReplyDelete