Nou, vind sy haarself in die bakkery met al die lekker reuke van die koeke, kolwyntjies, koekies, koesisters en terte. Die koek het 'n vorm van 'n gesig gevat. Sy kyk weer die koek aan en dit kry oë,'n mond en 'n neus. Sy kyk die koek aan en die koek ky vir haar. Nou, maak sy oë vir die koek en die koek vir haar. Die koek het 'n menslike eienskap aangeneem.
Sy vind haarself in die bakkery en sy steel die koek. 'n Persoon het vir haar gevang en vir haar na die Baker toegeneem.Hy bel die Polisie en hulle sit vir haar in die bakkie in. Sy skree en sê :" Die koek het oë vir my gemaak". 'n Student van die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie ,sy het die naam van die universiteit oneer gebring. Die volgende dag was die nuus in al die koerante. In die koerante was die universiteit se naam genoem en nie die meisie's s'n nie
Moet nooit steel nie. Dink eerste voor jy enige iets doen wat onaanvaarbaar is.
Moet nooit steel nie. Dink eerste voor jy enige iets doen wat onaanvaarbaar is.
Baie oorspronklik.
ReplyDeletein oneer bring
bakker
Die meisie was kort op geld
moet wees: Die meisie kort geld / Die meisie het geld gekort
Nou, vind sy haarself in die bakkery
Nou bevind sy haarself in die bakkery