My lief vir bak, sal nooit dood gaan nie. Eendag wil ek my eie koffiewinkel oop maak. Die konsep van my winkel sal wees; ek sal bakklasse aanbod aan klein kinders. Terwyl, die kinders bak kan hul ouers ontspan en koffie drink. Met die huurlikste stuk koek. Agter my klasse moet hulle geïnspireerde en soos wenners voel. My klasse moet vir die kinders motiveer om in al die lewe gebeure suksesvol te wees.
Ek is 'n liefdevolle persoon. Kinders is die land se toekoms en daarom, wil ek die klasse aanbod vir kinders. Deur persoonlikheid van my aard as 'n persoon, sal ek sê dat ek goedhartig, lewendig en entoesiasties is, as 'n persoon. Lekker lees, tot volgende keer.
TOTSIENS!
Jou liefde vir iets (liefde - noun)
ReplyDeleteJy is lief vir iets (lief - bywoord/b.nw.)
Jou blog het die mooiste foto's gehad - dankie vir die moeite