My persepsies van lewe en hoekom ek hou van bak. Die lewe is soos 'n byt van my koek. 'n Koek wat mooi lyk. Jy sny die koek, die mes gaan in die koek, jy as die baker wag om te sien hoe die koek lyk en proë. Al jou harde werk gaan in die koek en jy weet nie hoe die koek gaan uitkom nie. Jy kan 'n koek mooi maak maar dit is die binneste van die koek wat smaaklik moet wees. Daarom kan ons na 'n koek kyk en dit amper vergelyk aan 'n persoon en hulle lewe. Dit maak nie saak nie; as jy mooi buite is en jou hart is swart. Alle mooi dinge wat jou lewe verbeter beteken nie dat jy 'n beter persoon sal wees nie. Jy moet jou kinders na my klasse toe bring, oor die vakansie. Hulle leer om te bak en brou. Dit sal hulle lewe verander in al hulle vooruitsigte van die lewe.
My bak klasse gaan kinders motiveer van al aspekte van die lewe. Kom en bak saam my in my kombuis! Dit is die terapie en plek om te wies.
Hierdie stuk so effe meer reflekterend as beskrywend.
ReplyDeleteOnthou die spelling
bakker - met twee k's
proe - sonder 'n deelteken